D:\corel\ventura\ventura8\muratho\muratho april 2011\muratho_2011_april.vp

Vakwoordeboeke, soos selfone en WoordeboekvirdieGesondheidswetenskappe–
vertalend en verklarend/Pharos Dictionary for the
onvermydelike gevolg van die voortdurende Health Sciences – translational and explanatory
ontwikkeling van wetenskap en tegnologie.
Tweede hersiene en bygewerkte uitgawe 2011/Second Sedert die eerste uitgawe van die Woorde- boek van Afrikaanse Geneeskundeterme in 1979 het die omvang van mediese kennis na Hardeband/Hardcover, 245 x 154 mm, 800 pp terminologie in Afrikaans te skep en byontwikkelings op die gebied aan te pas, isaanvaar deur prof Jan Lochner, samesteller Pharos se Woordeboek vir die Gesondheids- wetenskappe is hoofsaaklik op die eerste uitgawe. Die nuwe Woordeboek vir die uitgawe gebaseer, maar – soos vermeld in die voorwoord – die hersiene uitgawe moet ’n iëring van nog sowat 8 000. Daarmee is ’n hoofdoel is om die tekskorpus aan te vul met waardevolle hulpbron aansienlik uitgebou en ’n wesenlike bydrae gelewer om Afrikaanse om ‘’n kosbare wetenskap- en kultuurskat op te dateer en aan te vul’ en word ’n hulpbron nologie te standaardiseer en in woordeboek- vorm beskikbaar te stel, is reeds in 1958 deur praktisyns, asook vertalers en joernaliste. Die WGW is sowel kennis- as kommunikasie- georienteer en is dus in alle opsigte veel- Universiteit aan die gang gesit. Die Taal- doelig: dit is verklarend vir Afrikaanse terme komitee se werksaamhede is mettertyd deur en vertalend vir Afrikaans en Engels; die riglyne en uitleg is op die behoeftes van die deurgesien het tot die verskyning van die gebruiker ingestel, terwyl waardevolle by- WAG in 1979. Dié eerste uitgawe het agt komende inligting verskaf word, wat nie net aanvullende konteks vir teksproduksie voor- Afrikaanse mediese terminologie was dit jare sien nie, maar ook nuttige historiese inligting lank ’n onontbeerlike hulpmiddel vir aka- oor terme dokumenteer. So ’n omvangryke taak stel nie net hoë eise aan die same- Universiteit aandie gang gesit.” The Dictionary for the Health Sciences, based Geneeskundeterme, has been revised and updated with 10 000 additional entries and 8 000 revised terms. In the three decades since Gretha Aalbers.
the publication of the WAG, medical science explanatory phrases, where necessary.
has grown exponentially, creating the need for thousands of new Afrikaans terms. Not only have existing medical fields expanded significantly, but new areas of enquiry have place as the standard reference dictionary developed. These are now reflected in the Dictionary for the Health Sciences, compiled fact that it is available on CD and online University, following in the footsteps of Prof.
revising and updating this resource.
MURATHO APRIL 2011 21
steller(s) nie, maar is ’n langtermynprojek, ekwivalent word onmiddellik daarnaas kur- verdere toeligting tot die definisie wat volg.
skappe moet tred hou. Deur die woordeboek Die sublemma verleen verdere toepassing en aanlyn en ook op CD beskikbaar te stel, word konteks, met ’n sinoniem. As die kruis- ’n effektiewe oplossing gebied om dit deur- chirurgie:*
kheirourgia chirurgie, afgelei van kheir Gebruikersvriendelik
hand + ergon werk) Afdeling van die leksikografie is die struktuur van die WGW wees. Die Riglyne vir die Gebruiker stemgrootliks ooreen met die eerste uitgawe en c., plastiese: s., plastic (G. plassein
maak die sentrale lys vir die gebruiker toe- vorm) ’n Subspesialiteit van die chirurgie, ganklik, om te verseker dat terme gevind kan wat fokus op die restourasie, rekonstruksie word. In die sentrale lys word lemmas en sub- lemmas, asook polisemie duidelik aangedui.
Verskillende betekenisse en woordsoortlike Die leesteken * na die lemma toon dat hierdie lemma reeds in die eerste uitgawe verskyn het, maar dat die artikel hersien is. Daar word kruisverwysings tipografies aangetoon word.
egter nie vir die gebruiker ’n aanduiding ’n Vindingryke nuutjie is die gebruik van leestekens om nuwe toevoegings en hersiene voorkeur geniet nie, dus moet die afleiding artikels te merk, soos in die artikel hieronder rekonstruktiefreconstructive. (L. re
word ’n definisie slegs by die meer gebruiklike weer + constructio samevoeging) Met ver- Die hersiene uitgawe bevat geen agterteks oorspronklike voorkoms en funksionaliteit nie. Die tabelle met afkortings en akronieme alfabeties volgens die volledige Afrikaanse term. Die gebruiker wat MIV/Vigs naslaan, rekonstruktiewe chirurgie: r. Surgery.
MIV: ¸ HIV. Kyk MENS-IMMUUN-
Die leesteken ¸ toon dat hierdie lemma ’n nuwe toevoeging is, met die implikasie dat dit Mens-immuungebrekvirus (MIV; HIV):
¸ human immunodeficiency virus (HIV).
Enkelstring RNA–-retrovirus wat tussenmense versprei word deur (.) en veroor-saak die verworwe immuniteitsgebrek-sindroom (VIGS), o.a. gekenmerk deur(.).
(CD¬), verworwe immuniteitsgebreksin-droom.
Die gebruik van kruisverwysings maak dieinskrywings vir die gebruiker toeganklik. Daaris wel gevalle waar bekende akronieme nie aslemmas verskyn nie, bv. ADHD en SIDS. Diegebruiker moet weet om die term ‘aandag-gebrek-hiperaktiwiteitsteuring’ of ‘attentiondeficit hyperactivity disorder’ na te slaan,waarvoor 22 MURATHO APRIL 2011
infant death syndrome’ word geen akroniem ingesluit, met ’n kruisverwysing na die meer in die vertalende Engels-Afrikaans-lys gegee sexual intercourse. Kyk KOÏTUS.’ ‘wiegiedood’. By die Afrikaanse inskrywing‘wiegiedood’ word drie Engelse ekwivalenteasook die Engelse akroniem gegee, en ná die Verskillende doelwitte
Die samestellers van die Woordeboek vir die ‘skielike babasterftesindroom (SBSS)’ en Gesondheidswetenskappe slaag goed daarin ‘wiegiesterfte’ gee. Dit verg dus speurwerk om in die verskillende doelwitte van die pub- om by SIDS of SBSS uit te kom. Dit is ewen- likasie te voldoen. Nuwe toevoegings ver- eens die geval met ’n groep middels wat seker dat die sentrale teks die jongste kennis algemeen vir psigiatriese steurings voor- in die gesondheidswetenskappe weerspieël.
geskryf word, naamlik selektiewe serotonien- irinotekaan (behandeling vir gevorderde
serotonin reuptake inhibitors, SSRI), wat kolorektale kanker), okreotied (radiologie-
aangegee word as ’n sublemma, onder die endarterektomie,
naaldprik-
lemma ‘inhibitor’, waar die leke-gebruiker dit beserings,
antiretrovirale
terapie,
moeilik sou opsoor. Die insluiting van alle akronieme as afsonderlike lemmas met kruis- terapie), kogleêre in-
verwysings na die volledige term sou welis- planting is voorbeelde
bepaald die toeganklikheid van die woorde- woordeboeke moet nie onderskat word nie.
In die geval van die WGW behels dit veral die versameling, optekening en standaardisering van Afrikaanse terminologie, waardeur aan- paroksetien, ’n SSHI
sienlike kultuurwaarde aan die woordeboek verleen word en die posisie van Afrikaans as vaktaal bevestig en versterk word. Agter- grondinligting is veral ook vir die funksie van teksproduksie van waarde – hoe meer kont- eks vir ’n term verskaf word, hoe beter kan Die hersiene uitgawe het wel voëlgriep
die skrywer die term hanteer. Die bykomende opgeneem, maar varkgriep sal moet wag vir inligting wat op verskillende wyses in die die volgende hersiene uitgawe. Die Riglyne WGW verskaf word, verhoog die waarde van vir die Gebruiker gee nie ’n aanduiding van die woordeboek aansienlik. Melding is reeds watter werkwyse gevolg is of watter korpusse gebruik van leestekens om aan te dui watter indentifiseer nie, wat tog vir die gebruiker inskrywings toegevoeg is en watter hersien is.
geskiedenis van die tekskorpus, wat bykom- ende konteks vir die gebruik van terme bied.
word verteenwoordig, waarvan slegs enkele Biografiese inligting oor mediese benamings voorbeelde gegee kan word: refleksologie
word ook verskaf: ‘Russell se pofadder-
gif:* Russell’s viper venom. (Russell, P. Ierse
aktiwiteitsterapie as alternatiewe term vir
geneesheer, 1727-1805) Gif van Vipera arbeidsterapie; die hele spektrum rekenaar-
russelli wat …’ Hierdie Russell moet ondeskei tomografie, van aksiale tot ultrasono-;
Russell
liggaampies:
die jongste terme in sielkunde, soos
Russell’s bodies. (Russell, W. Skotse genees- bipolêre steuring, dissosiatiewe identi-
teitsteuring en psigose (met verwysing na
liggaampies …’. Waar ’n term van historiese die Diagnostic and Statistical Manual of belang, maar nie meer gebruiklik is nie, word Mental Disorders, wat ongelukkig nie verder dit soos volg aangedui: ‘seksuele pervert: ?
s. pervert. (L. perverse verkeerd) Historiese soos ewekniebeoordeling en parameter.
term vir ’n persoon wat . Kyk SEKSUEEL, ook ingesluit: ongeskiktheid (disability),
gestremdheid
Germaanse en Latynse oorsprong word albei (defect), verpleegkundige (nurse practit-
MURATHO APRIL 2011 23
ioner), inskiklikheid; meewerkendheid
bepaalde lemma. ’n Soektog na kannabis
(compliance; adherence); gesondheidsorg
(health care), gemeenskapsgesondheid
tetrahidrokannabinol, kannabisme, has-
bystandselfmoord
jisj, marihuana, dagga, kannabinoïed en
(assisted suicide), eutanasie (euthansia),
hallusinose. Elkeen van hierdie artikels kan
verstuiwer; nebuliseerder (inhaler; atom-
met die kliek van die muis oopgemaak word, izer; nebulizer); oormassa overweight), vet-
vir verdere toeligting van die term.
sug (obesity), hospitium (hospice). Voor-
Die hersiene Woordeboek vir die Gesond- keurterme word aangedui, bv. by narkoti-
heidswetenskappe verskaf ’n tydige en nood- kum word die voorkeurterm opioïed gegee
vir die eerste betekenis, en die voorkeurterm akademici, asook aan skrywers, vertalers en narkosemiddel vir die tweede betekenis.
teksredigeerders. Dit stel ’n nuwe standaard vir vakwoordeboeke in Afrikaans, nie net in teenoor die leketerm aangedui: hidro-
die gedrukte weergawe nie, maar ook op CD sefalus teenoor waterhoof; appendiks
en aanlyn. Die hoop word uitgespreek dat die teenoor blindederm: epidemiese paro-
titis teenoor pampoentjies; of nevus teen-
die deurlopende bywerking van die WGW sal oor moesie.
Uit die oogpunt van teksproduksie is dieWoordeboek vir die Gesondheidsweten- Christina Mashobane (from page 8)
skappe ’n puik hulpbron vir skrywers envertalers, Afrikaans vertalende afdeling, die Afrikaans- second languages. Her flair for languages Engels vertalende funksie van die sentrale helped her secure a job at an Afrikaans-only retirement village, where she worked as an riglyne verskaf oor spelwyses, bv. die Engelse Caxton Media House for multilingual people uitgang -pnoea word in Afrikaans -pnee. Uit with a love of writing. Christina was one of 13 die oogpunt van teksproduksie sou hierdie afdeling nog heelwat meer riglyne kon insluit, Caxton. During this time, she worked as a bv. die Engelse uitgang -ine of -in word in trainee journalist for the biggest community Afrikaans -ien, soos in urien, uridien, serien, newspaper in Pretoria, where she wrote in musien. Veral riglyne vir die transliterasie van both English and Afrikaans. The training went well and she finished in the top three of her die mediese vertaler van waarde kon wees: class. Since writing for a newspaper is limited bv. -zine word in Afrikaans -sien, daarom is to certain areas, and she wanted to study die Afrikaanse ekwivalent vir promethazine
language scientifically instead of just writing in die WGW prometasien. Die vertaler kan
the language, she applied for a BA (Language hiervan aflei dat periciazine, wat nie in die Practitioners) degree at the University of WGW gelys is nie, as perisiasien getrans- Johannesburg. This is where she found out litereer kan word, veral as die nodige riglyne about SATI and applied for a bursary.
uiteengesit word. Voorkeurspelwyses sou ook vir die gebruiker nuttig wees, eerder as die With a degree in hand, partly paid for by insluiting van wisselvorme as afsonderlike SATI, Christina will be able to realise her lemmas, bv. hidrokefalus en hidrosefalus.
life-long dream of teaching people about the ’n Algemene riglyn vooraf kan ook vir die wonders of language, the power it holds and skrywer of vertaler nuttig wees, bv. wanneer the doors it can open. The bursary means she om in Afrikaans k of s te gebruik vir c in can learn about translating and interpreting and how to apply it to everyday scenarios.
The world is shrinking every day and we need Gebruikers wat ingeteken is op Pharosaanlyn to understand different languages and their ende voordeel dat die resultaat van ’n soek- effectively in the global village. Studying tog na ’n bepaalde term al die artikels lys language practice will not only enhance her waar daardie term voorkom, nie net in die language skills, but also help her to interact with different cultures. Ultimately, she plans to encourage a culture of reading and love for alternatiewe spelwyses en sinonieme, aan- sienlik meer as net die kruisverwysings by die 24 MURATHO APRIL 2011

Source: http://www.nb.co.za/assets/downloads/reviews/gesondheidswetenskappe-wdeboek-resensie.pdf

Declaracion final - encontro centro americano de defensores

I ENCUENTRO CENTROAMERICANO DE DEFENSORAS Y DEFENSORES DE DERECHOS HUMANOS Declaración Final Convocados por CALDH, HIVOS y CEJIL, en la ciudad de La Antigua, Guatemala, nos reunimoscuarenta y tres defensoras y defensores de derechos humanos de Belice, Costa Rica, El Salvador,Guatemala, Honduras, Nicaragua y Panamá, entre el 31 de agosto y el 2 de septiembre del 2005,para discutir y a

Microsoft word - adult patient form 2010 _ridgewood_

DR. NICOLE CLEMENTE ♦ DR. MARISSA CLEMENTE ♦ DR. MICHAEL CLEMENTE 60 W. RIDGEWOOD AVENUE RIDGEWOOD, NJ 07450 ♦ PHONE: (201-447-2888) ♦ E-MAIL: [email protected] Today’s Date: _____________________ Patient’s Name: __________________________________________________ Date of Birth: __________________________ Age: _________ Male: _________ Female: _________ Social Security Number: _____

© 2008-2018 Medical News